Het die hedendaagse kunstenaar nog iets te se aan sy medemens? Het hy nog 'n boodskap aan die Westerling? Se hy nog iets aan die Christen? Hy praat nog maar sy sprake is bloot ’n skreeu in die leë ruimte. Ons hoor daarin die roep ‘Berge val op ons, heuwels bedek ons!’