evangelizesthai (om te evangeliseer) en verwante woorde in die nt
;M. A. Kruger
BMC emergency medicine1985Vol. 19pp. 29-41
121
kruger1985inevangelizesthai
Abstract
Daar is meer as dertig woorde wat in die Bybel gebruik word om die oorbring van die evangelie te beskryf (Gitari 1975 ; 1123, Friedrich ThWNT 11:720; III:703). Sommige van hierdie woorde is feitlik sinoniem. Ander is nuanseringe in ’n wyer begrip. Hierdie nuanseringe word dikwels met preposisies in saamgestelde werkwoorde uitgedruk. So word diamarturesthai ’n bepaalde beklemtoning van marturein.