die kerk en ”sy” boodskap aan die wêreld van die een en twintigste eeu.
;J. H. van Wyk
BMC emergency medicine1982Vol. 16pp. 28-39
95
wyk1982indie
Abstract
Om oor ’n onderwerp soos bogenoemde te praat, is eintlik singuliere profetiese gawes nodig. In ’n kort voordrag kan ook eintlik net aan enkele sake aandag bestee word. Ek lig ’n paar sake uit wat myns insiens van groot belang is sender die pretensie dat daarmee al die belangrikste sake na vore gebring is.