editorial

editorial

;Editorial Office
BMC emergency medicine 2007 Vol. 41 pp. -
87
office2007ineditorial

Abstract

Met trots bied ons die tweede uitgawe van  In die Skriflig van 2007 aan. Ek wil dadelik van die geleentheid gebruik maak om ons administratiewe personeel, met Susan Lourens aan die spits geluk te wens met die puik tegniese afronding van die tydskrif.  In die Skriflig het sy plek ingeneem as een van die bekende en wyd- verspreide teologiese tydskrifte in Suid-Afrika. Die publikasie van navorsing in wetenskaplik geakkrediteerde tydskrifte neem toe en daarmee saam debatte, interaksie en nuwe standpuntvorming.  In die Skriflig  wil steeds poog om in hierdie milieu ’n reformatoriese perspektief te stel. Hierdie perspektief moet wortel in die hoofstroom gereformeerde teologie wat sedert die Reformasie ontwikkel het en nie versand in fundamentalisme of sekularisering nie.

Citation

ID: 200569
Ref Key: office2007ineditorial
Use this key to autocite in SciMatic or Thesis Manager

References

Blockchain Verification

Account:
NFT Contract Address:
0x95644003c57E6F55A65596E3D9Eac6813e3566dA
Article ID:
200569
Unique Identifier:
10.4102/ids.v41i2.301
Network:
Scimatic Chain (ID: 481)
Loading...
Blockchain Readiness Checklist
Authors
Abstract
Journal Name
Year
Title
5/5
Creates 1,000,000 NFT tokens for this article
Token Features:
  • ERC-1155 Standard NFT
  • 1 Million Supply per Article
  • Transferable via MetaMask
  • Permanent Blockchain Record
Blockchain QR Code
Scan with Saymatik Web3.0 Wallet

Saymatik Web3.0 Wallet