van wyk se bespreking van my boek: god, waarom lyk die wêreld so?

van wyk se bespreking van my boek: god, waarom lyk die wêreld so?

;A. König
BMC emergency medicine 2003 Vol. 37 pp. 735-740
93
knig2003invan

Abstract

My dank aan Amie van Wyk vir ’n deeglike bespreking van hierdie boek (In die Skriflig, 36(4) 2002). Al sal ek hier en daar vrae vra oor sy beoordeling, het hy dit op ’n waardige vlak gedoen wat reg laat geskied aan die saak. Trouens, hier en daar het hy regtig uit sy pad gegaan om my te probeer verstaan. Van Wyk maak veel daarvan dat ek ’n nuwe voorsienigheidsleer aanbied (529, 539, 550). Hy meld egter nie dat ek direk en doelbewus by Irenaeus aansluit nie (176-179), iets wat ek vroeër al in ’n boekie oor die versoeningsleer gedoen het (Versoening – Goedkoop? Duur? Verniet? van 1995).

Citation

ID: 199609
Ref Key: knig2003invan
Use this key to autocite in SciMatic or Thesis Manager

References

Blockchain Verification

Account:
NFT Contract Address:
0x95644003c57E6F55A65596E3D9Eac6813e3566dA
Article ID:
199609
Unique Identifier:
10.4102/ids.v37i4.491
Network:
Scimatic Chain (ID: 481)
Loading...
Blockchain Readiness Checklist
Authors
Abstract
Journal Name
Year
Title
5/5
Creates 1,000,000 NFT tokens for this article
Token Features:
  • ERC-1155 Standard NFT
  • 1 Million Supply per Article
  • Transferable via MetaMask
  • Permanent Blockchain Record
Blockchain QR Code
Scan with Saymatik Web3.0 Wallet

Saymatik Web3.0 Wallet