'n aanvullende lys van plantspesies vir die nasionale krugerwildtuin uit die pafuri gebied

'n aanvullende lys van plantspesies vir die nasionale krugerwildtuin uit die pafuri gebied

;N. van Rooyen
current pharmaceutical design 1978 Vol. 21 pp. 37-46
171
rooyen1978koedoe:'n

Abstract

Die eerste rekords van plantspesies wat in die Nasionale Krugerwildtuin (NKW) versamel is, dateer volgens Van Wyk (1971) terug na die vorige eeu. Die eerste grootskaalse plantversameling is egter eers in die vroeë somer van 1932 deur dr. Herbert Lang uitgevoer waartydens meer as 300 verskillende plantspesies versamel is. Obermeijer (1937) het ook in die vroeë dertigerjare in die gebied versamel en die eerste publikasie oor die plantegroei van die NKW gelewer. Codd het teen 1951 ongeveer 1 200 plantspesies versamel, terwyl Van der Schijff (1957; 1969) 'n spesielys van ongeveer 2 000 spesies vir die gebied saamgestel het. Aanvullings tot hierdie spesielys is deur Brynard (1961) en Van Wyk (1971)gemaak.

Citation

ID: 187513
Ref Key: rooyen1978koedoe:'n
Use this key to autocite in SciMatic or Thesis Manager

References

Blockchain Verification

Account:
NFT Contract Address:
0x95644003c57E6F55A65596E3D9Eac6813e3566dA
Article ID:
187513
Unique Identifier:
10.4102/koedoe.v21i1.959
Network:
Scimatic Chain (ID: 481)
Loading...
Blockchain Readiness Checklist
Authors
Abstract
Journal Name
Year
Title
5/5
Creates 1,000,000 NFT tokens for this article
Token Features:
  • ERC-1155 Standard NFT
  • 1 Million Supply per Article
  • Transferable via MetaMask
  • Permanent Blockchain Record
Blockchain QR Code
Scan with Saymatik Web3.0 Wallet

Saymatik Web3.0 Wallet