Is kerklike verdeeldheid wat tot splitsing van gemeentes en ontstaan van afsonderlike kerkverbande lei, afskeiding of skeuring in die lig van die norme deur die Heilige Skrif en Konfessie i.v.m. kerklike eenheid en verdeeldheid? Hoe lank is so ’n verdeeldheid wettig?