Ek kan hieroor nie anders praat as vanuit die perspektief van die gebrokenheid nie – ’n baie prominente Geref. leerstuk wat soos ’n stuk leer in die praktyk gehanteer word – dikwels. Dis asof baie nie die voile konsekwensies van gebrokenheid deurdink nie. Kerk en pers – en gebrokenheid.