Hierdie uitgawe word ingelei met ’n waarderingswoord aan prof. Faan Denkema, geskryf deur prof. Cassie Venter (p. xv-xvi). In sy dankwoord (p. xvii-xix) tipeer prof. Faan sy eie lewe as een van verwondering. Ons weer tipeer hom as mens deur wie God ons geseën het. Dankie aan Faan vir sy diens, ook aan In die Skriflig.