die moeder-kind-verhouding by kinders met 'n gesplete lip en/of verhemelte en minimale-brein disfunksie

die moeder-kind-verhouding by kinders met 'n gesplete lip en/of verhemelte en minimale-brein disfunksie

;Ronél Steenekamp
journal of pediatric orthopedics 1980 Vol. 27 pp. -
108
steenekamp1980southdie

Abstract

Die doel van hierdie studie is om die invloed van 'n fisies waarneembare afwyking en'n fisies  nie-waarneembare afwyking  op die moeder-kind-verhouding na te gaan. Die moeder-kind-verhouding by twee verskillende afwykings nl. gesplete lip en/of verhemelte en minimale-brein-disfunksie  is bestudeer. Die verhouding tussen die moeder en haar kind is 'n kritiese faktor in die algemene ontwikkeling van die kind. Die kwaliteit van die verhouding kan 'n invloed hê op latere verhoudinge wat die kind in sy lewe aangaan. Daar is gevind dat pre-, peri- en postnatalegebeure hierdie verhouding kan beïnvloed. 'n Werkhipotese is gestel nl. dat die moeder-kind-verhouding betekenisvol swakker is by die ondersoekgroepe as die van die kontrolegroep. Ten einde die hipotese te bewys is "The Mother-Child-Relationship Evaluation"-vraelys ingevul deur moeders met kinders met die genoemde afwykings.  Daar is egter gevind dat daar nie 'n beduidende verskil is in die moeder-kind-verhouding van moeders met kinders wat 'n gesplete lip en/of verhemelte het nie. Moeders met kinders met minimale-brein-disfunksie, is egter geneig om dié kinders te verwerp.

Citation

ID: 154561
Ref Key: steenekamp1980southdie
Use this key to autocite in SciMatic or Thesis Manager

References

Blockchain Verification

Account:
NFT Contract Address:
0x95644003c57E6F55A65596E3D9Eac6813e3566dA
Article ID:
154561
Unique Identifier:
10.4102/sajcd.v27i1.367
Network:
Scimatic Chain (ID: 481)
Loading...
Blockchain Readiness Checklist
Authors
Abstract
Journal Name
Year
Title
5/5
Creates 1,000,000 NFT tokens for this article
Token Features:
  • ERC-1155 Standard NFT
  • 1 Million Supply per Article
  • Transferable via MetaMask
  • Permanent Blockchain Record
Blockchain QR Code
Scan with Saymatik Web3.0 Wallet

Saymatik Web3.0 Wallet