lig op satan en satanisme vanuit die nuwe testament
;F. J. van Rensburg
BMC emergency medicine1992Vol. 26pp. 397-408
146
rensburg1992inlig
Abstract
In hierdie artikel word, in aansluiting by en as voorsetting van prof. Vosloo se "Lig op Satanisme vanuit die Ou Testament" ook in die Nuwe Testament lig op die Satan en Satanisme-verskynsel gesoek. Wat die aard van die inhoud van hierdie artikel betref, probeer ek doelbewus om die stof só aan te bied dat dit gemaklik tot die gemiddelde ernstige Bybelleser kommunikeer. Derhalwe is die aanpak nie akademies-wetenskaplik nie, maar populêr-wetenskaplik.