evaluering van ons volkereverhoudingssituasie in die huidige tydsgewrig

evaluering van ons volkereverhoudingssituasie in die huidige tydsgewrig

;J. H. Coetzee
BMC emergency medicine 1977 Vol. 11 pp. 28-33
172
coetzee1977inevaluering

Abstract

Suid-Afrika se kommer oor sy veiligheid en oor ’n vreedsame toekoms staan grotendeels in verband met die vrees dat die verhouding tussen die etniese komponente van sy bevolking steeds versleg. Hierdie onsekerheid is erg verhoog sedert die val van die Portugese gesag in Mosambiek en Angola. Die toenemende gewelddadige botsing tussen Swart bevrydingsgroepe en die res van die Rhodesiese bevolking tesame met die mislukkings om ’n vreedsame skikking teweeg te bring, lewer ook ’n belangrike bydrae hiertoe.

Citation

ID: 133537
Ref Key: coetzee1977inevaluering
Use this key to autocite in SciMatic or Thesis Manager

References

Blockchain Verification

Account:
NFT Contract Address:
0x95644003c57E6F55A65596E3D9Eac6813e3566dA
Article ID:
133537
Unique Identifier:
10.4102/ids.v11i44.1118
Network:
Scimatic Chain (ID: 481)
Loading...
Blockchain Readiness Checklist
Authors
Abstract
Journal Name
Year
Title
5/5
Creates 1,000,000 NFT tokens for this article
Token Features:
  • ERC-1155 Standard NFT
  • 1 Million Supply per Article
  • Transferable via MetaMask
  • Permanent Blockchain Record
Blockchain QR Code
Scan with Saymatik Web3.0 Wallet

Saymatik Web3.0 Wallet