'n akoestiese ontleding van die glottale puls van sekere stempatologiese verskynsels

'n akoestiese ontleding van die glottale puls van sekere stempatologiese verskynsels

;Emily Groenewald
journal of pediatric orthopedics 1977 Vol. 24 pp. -
132
groenewald1977south'n

Abstract

'n Uitgebreide akoestiese analise van die glottale golf-vorm  van normale en patologiese stemme deur middel van 'n unieke opnametegniek en analiseproses is gedoen met die oog op 'n kritiese evaluering van die toepassingsmoontlikhede van die metode en inligting wat verkry kan word. By die ondersoek is 15 normale en 17 abnormale stemme betrek. Die abnormale groep sluit in toestande soos karsinoma, nodules, poliepe, papiloma, ventrikulere fonasie  en stemlipverlammings. 'n Fluktuasiefaktor  of  afwykingsfaktor vir elke parameter in 5 fonasiewyses  van elke afwykende  stem is bepaal. Elke abnormale stem is individueel met die normale groep vergelyk en dit blyk dat die afwykingsfaktore  verband hou met die graad en omvang van die patologie. Aanduidings bestaan dat daar tipiese resultate vii spesifieke  patologiese toestande mag wees en dit blyk dat die metode beslis potensiele waarde inhou vir die objektiewe evaluering en beskrywing van die stem, sowel as hulpmiddel in stemterapie.

Citation

ID: 254948
Ref Key: groenewald1977south'n
Use this key to autocite in SciMatic or Thesis Manager

References

Blockchain Verification

Account:
NFT Contract Address:
0x95644003c57E6F55A65596E3D9Eac6813e3566dA
Article ID:
254948
Unique Identifier:
10.4102/sajcd.v24i1.381
Network:
Scimatic Chain (ID: 481)
Loading...
Blockchain Readiness Checklist
Authors
Abstract
Journal Name
Year
Title
5/5
Creates 1,000,000 NFT tokens for this article
Token Features:
  • ERC-1155 Standard NFT
  • 1 Million Supply per Article
  • Transferable via MetaMask
  • Permanent Blockchain Record
Blockchain QR Code
Scan with Saymatik Web3.0 Wallet

Saymatik Web3.0 Wallet