editorial

editorial

;Editorial Office
BMC emergency medicine 2006 Vol. 40 pp. -
61
office2006ineditorial

Abstract

Ons bied hiermee ons tweede uitgawe vir 2006 aan. S. van Helden en A.E. Coetzee skryf oor die sosio-historiese en sosio-linguistiese aspekte van die leksikale veranderings van die 1936- en 2001- psalmomdigtings. Hiermee raak hulle ’n belangrike ander faset van die psalmomdigtings aan – iets wat nog nie in die vorige bydraes in die debat oor psalmomdigtings aan die orde gekom het nie. F. Viljoen lewer nog ’n bydrae uit sy navorsing oor die demonologie in die Nuwe Testament. D.G. Breed behandel die vraag of 1Timoteus 2:8-12 voorskrifte bied vir gedrag in die erediens, in die gewone lewe of in die huwelik. Hierdie artikel is waardevol vir die navorsing wat tans binne die geledere van die Gereformeerde Teologiese Vereniging oor die plek van die vrou in die kerk en die samelewing gedoen word.

Citation

ID: 221161
Ref Key: office2006ineditorial
Use this key to autocite in SciMatic or Thesis Manager

References

Blockchain Verification

Account:
NFT Contract Address:
0x95644003c57E6F55A65596E3D9Eac6813e3566dA
Article ID:
221161
Unique Identifier:
10.4102/ids.v40i2.339
Network:
Scimatic Chain (ID: 481)
Loading...
Blockchain Readiness Checklist
Authors
Abstract
Journal Name
Year
Title
5/5
Creates 1,000,000 NFT tokens for this article
Token Features:
  • ERC-1155 Standard NFT
  • 1 Million Supply per Article
  • Transferable via MetaMask
  • Permanent Blockchain Record
Blockchain QR Code
Scan with Saymatik Web3.0 Wallet

Saymatik Web3.0 Wallet