die vrou in die kerkgeskiedenis

die vrou in die kerkgeskiedenis

;A. Boeseken
BMC emergency medicine 1980 Vol. 14 pp. 33-40
75
boeseken1980indie

Abstract

Die onderwerp, "Die vrou in die kerkgeskiedenis” is so veelsydig as die lewe self en die eerste vraag wat opduik is: "Waar begin die kerkgeskiedenis?” Daaroor het in boeke wat in die dertigerjare van hierdie eeu geskryf is, geen eenstemmigheid geheers nie. In ’n beknopte geskiedenis van wat Spoelstra vir katkisante geskryf het, verduidelik hy dat die kerkgeskiedenis by Adam en Eva begin, terwyl in hul "Kerkgeskiedenis vir ons Volk” A. M. Kriel en G. B. A. Gerdener skryf dat die kerkgeskiedenis op die Pinksterdag begin. (Hiermee stem S. du Toit asook Spoelstra, Pont en Keet  saam). G. S. Wegener sê in "Die Lewende Kerk” dat dit op Golgotha "in vertwyfeling, wanhoop en vrees” begin. Maar nou wil ek as "leek” en miskien as "ketter” van al hierdie geleerde uitsprake verskil. Vir my begin die kerkgeskiedenis met die opstanding van Christus uit die graf, toe Hy volgens Job. 20:7 aan Maria gesê het: "Gaan na my broeders en sê vir hulle: "Ek vaar op na my Vader en julle Vader en na my God en julle God”.

Citation

ID: 221074
Ref Key: boeseken1980indie
Use this key to autocite in SciMatic or Thesis Manager

References

Blockchain Verification

Account:
NFT Contract Address:
0x95644003c57E6F55A65596E3D9Eac6813e3566dA
Article ID:
221074
Unique Identifier:
10.4102/ids.v14i53.754
Network:
Scimatic Chain (ID: 481)
Loading...
Blockchain Readiness Checklist
Authors
Abstract
Journal Name
Year
Title
5/5
Creates 1,000,000 NFT tokens for this article
Token Features:
  • ERC-1155 Standard NFT
  • 1 Million Supply per Article
  • Transferable via MetaMask
  • Permanent Blockchain Record
Blockchain QR Code
Scan with Saymatik Web3.0 Wallet

Saymatik Web3.0 Wallet