latyn en die eenheid en verskeidenheid van die romaanse tale

latyn en die eenheid en verskeidenheid van die romaanse tale

;M. J.H. du Plessis
Analytical chemistry 1985 Vol. 6 pp. 3-12
130
plessis1985literatorlatyn

Abstract

Met die afsterwe van die biskop van Avignon in 561 het die koning van die Franke, Clotharius die eerste, die vakante pos aan ’n Paryse priester aangebied. Laasgenoemde het die aanbod egter vriendelik maar ferm van die hand gewys. As rede het hy sy onkunde en veral sy gebrekkige kennis van korrekte Latyn aangevoer, waar hy in Avignon verplig sou wees om onder geleerdes te beweeg wat ’n suiwerder vorm van Latyn sou praat. Hierdie anekdote wat vir ons vertel word deur Gregorius van Tours in sy Geskiedenis van die Franke dui reeds op die duidelik waarneembare verskil in die kultuur en taal in die Suidelike en Noordelike dele van die sesde eeuse Gallië (Gregorius Turonensis, 1951:6.9).

Citation

ID: 188708
Ref Key: plessis1985literatorlatyn
Use this key to autocite in SciMatic or Thesis Manager

References

Blockchain Verification

Account:
NFT Contract Address:
0x95644003c57E6F55A65596E3D9Eac6813e3566dA
Article ID:
188708
Unique Identifier:
10.4102/lit.v6i4.929
Network:
Scimatic Chain (ID: 481)
Loading...
Blockchain Readiness Checklist
Authors
Abstract
Journal Name
Year
Title
5/5
Creates 1,000,000 NFT tokens for this article
Token Features:
  • ERC-1155 Standard NFT
  • 1 Million Supply per Article
  • Transferable via MetaMask
  • Permanent Blockchain Record
Blockchain QR Code
Scan with Saymatik Web3.0 Wallet

Saymatik Web3.0 Wallet