die verhouding tussen verbond en koninkryk by paulus – ’n terreinverkenning
;P. J. Buys
BMC emergency medicine1973Vol. 7pp. 7-19
142
buys1973indie
Abstract
In die Gereformeerde teologiese besinning sedert die reformasie, het beide die verbond en die koninkryk ’n belangrike plek ingeneem. Reeds Calvyn het baie sterk met die verbondsgedagte geopereer – sodanig so dat hy die band van die verbond as die eenheidsband tussen die Ou en Nuwe Testament gesien het.