vervanging toegepas op 'n gedig uit ('yk') van breytenbach
;M. Lombard
Analytical chemistry1985Vol. 6pp. 66-72
150
lombard1985literatorvervanging
Abstract
Die procédé van vervanging kan in Breytenbach se resente bundel, ('Yk') met ewe veel sukses as in sy vroeëre poësie aangewend word om sy eiesoortige en dikwels "duistere" manier van kommunikasie meer toeganklik te maak en om die verskillende betekenislae van die gedig te ontgin.