voorbereiding vir en danksegging na die nagmaalsviering
;A. C. Barnard
BioMed research international1986Vol. 7pp. 113-139
90
barnard1986verbumvoorbereiding
Abstract
Die kerk van Jesus Christus het oor die eeue heen aangevoel dat saam met die nagmaalsviering ook 'n voorbereiding daarop en dankbaarheid daaroor moes gaan. Hierdie aanvoeling het egter in die praktyk op verskillende tye van die geskiedenis van die kerk op verskillende maniere en met verskillende aksente gestalte gekry.