die eenheid van woord en gees by calvyn met besondere verwysing na die prediking
;C. F. C. Coetzee
BMC emergency medicine1979Vol. 13pp. 52-60
142
coetzee1979indie
Abstract
Die stryd in die 16e eeu het uiteindelik saamgetrek in die vraag na die verhouding tussen Woord en Gees. D’Assonvilie noem Calvyn se siening soos dit na vore kom in sy brief aan Sadoletus, tereg ‘een van die grootste momente in sy Teologiese insig, een van die grondstene van die hele Reformatoriese leer, een van die belangrikste beginsels wat nooit mag verwaarloos word nie, waarsonder geen suiwer kerkbegrip ooit kan bekom word nie en waarsonder die prediking in die kerk gedoem is tot mislukking.’